Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Google Glasses

Die internet is the way of the future en Google Glasses gaan deel wees van daardie future. Dink gou daaroor, jy is alklaar redelik afhanklik van die internet. Skype, e-mail, Twitter, Facebook en natuurlik gevaaalik.com is net van die goed wat jy op die internet doen.

Google Glasses gaan die manier hoe jy na goed kyk verander, letterlik. Die feit van die saak is dat ons almal besig is om ons privacy heeltemal te verloor. As jy sê dit is nie waar nie het jy seker nie ‘n Facebook page nie. Dit is nie heeltemal ‘n slegte ding nie. Dink net hoeveel beter gaan dit wees as jy net kan stem deur die internet. Daar is duidelik nog ‘n lang paadjie om te stap as dit kom by totaal en al afhanklik wees van die internet, maar darem het Google op jou iPhone gesorg dat mens nie meer stry oor watter span het die Currie beker al die meeste gewen nie. Of sulke ander simpel argumente waaroor niemand regtig omgee nie.

Google Glasses gaan dit makliker maak om te weet of dit die moeite werd te maak. Dink so daaraan: As jy iemand sien vir die eerste keer gaan Google deur middel van face recognition vir jou byvoorbeeld ‘n ou se Facebook profile kan wys en waarin hy belang stel. Vat dit ‘n stap verder en dan kan ons mekaar begin up-vote of down-vote. So jy sal weet of iemand ‘n doos is voor jy nog met hom gepraat het.

Ek is nie seker of ek al reg is vir die tiepe ding nie. Wat van julle? Is jy reg vir Google Glasses? Wat is die voodele en wat is die nadele? Of is dit die future van gaming ook soos in die video heel onder?

You may also like...

2 Responses

  1. Yo die Copper says:

    “Daadie daardie daardie”…het jy afrikaans op skool gehad?

  2. Joe says:

    Dankie vir daardie insig. Terloops, mens skryf Afrikaans altyd met ‘n hoofletter, aangesien dit ‘n eienaam is. So right back at you, buddy.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *