Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

20Dec/110

Vote vir Yolandi Malherbe

Stem vir ons gunsteling Playmate, Yolandi Malherbe vir Playboy SA se Playmate of the Year. Dis maklik: SMS 4 na 38570. Jy kan soveel keer SMS as wat jy wil en elke SMS gaan jou R1.50 kos. Of jy kan na Playboy SA se website gaan en daar vote. As jy vote op die website kan kry jy 'n free drie maandelange digital subscription tot Playboy SA. Daar is ook allerhande ander pryse wat jy kan wen.

Hier is rede om te vote vir Yolandi. Kyk net hoe sexy.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Jaded Ink Vrydag Bederf want ons soek nog
Jaded Ink Vrydag Bederf
Jaded Ink Vrydag Bederf bly kalm

Posted by Ruan Stix Fourie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers