Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Gevaaalik, dis wat die taxi is.

Check die taxi uit. Mens sien elke dag ten minste een taxi wat jou laat lag. Meestal laat die goed mens maar huil, of die taxi’s maak jou maar net die moer in.

Dankie aan Marcel wat die foto vir ons gestuur het. Hy was in Plet toe hy die kiekie geneem het. Gevaaalik my blaar.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *