RSA: Republiek van Stakende Ape
Daar’s min dinge wat so entertaining is as om te sien hoe onnosele mense, onnosele kak aanvang. Wat my bring by die onderwerp van een van ons land se ongelukkige handelsmerke – stakings.
Long gone are the days van mense wat op ‘n beskaafde manier kan onderhandel vir beter werksomstandighede, beter lone, beter byvoordele. Nee nee, vandag is dit ‘n skouspel van liedere, danse, plakkate& vuurwerke.
Dit laat my baie dink aan die massabank geleenthede op skooldae, maar op steroids, en natuurlik sonder die sin van redelikheid en opvoeding en en en…
As een uit die duisende staatsdiensamptenare ‘n eenvoudige sommetjie gemaak het eerder as om te gaan toi-toi, sou hulle sien dat hulle hele rasende Afrika-weergawe van YMCA eintlik die staat finansieel bevoordeel het. Aangesien die staat ‘n “no work, no pay” standpunt volg, het die staat tydens die stakings miljoene gespaar om eindelik ‘n “raise” te kan bekostig vir die tonnelvisie stakers. En al die arme fokkers in hospitale, skole ens moes maar daaronder lei.
Ek sukkel steeds om te begryp hoe ‘n mens genot kan put daaruit deur kak aan die brand te steek, heeldag ‘n eentonige kreed te skree& jou voete te stamp soos ‘n dronk persoon wat onlangs ‘n beroerte gehad het. Maar dis deel van sonnige Suid Afrika, deel van ons “kleurvolle diversiteit”. “Fit in or fuckoff” begin al hoe meer sinvolle betekenis kry.
-peAce-