Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.comedy Podcast #52 – Polities Korrek

Dankie dat jy luister na die gevaaalik.comedy Podcast. Jy het jouself ‘n moerse guns gedoen deur al die episodes te download voor jy ry op jou vakansie road trip. Suid-Afrikaanse radio suig en jy gaan vinnig gatvol raak vir luister na daardie snert.

gevaaalik Podcast #52 - Polities Korrek

In hierdie week se episode raak ek en Sven op onderwerpe soos alkohol, ons kyk in watter stad luister die meeste na ons podcast en ons vertel wat die oplossing is tot ‘n doos wees. Ons bespreek ook prentjies teken op toilet paper, Marfan Syndrome en attack helicopters. Alles Polities Korrek, natuurlik, maar steeds nie vir sensitiewe luisteraars nie. Intense en funny. Ons het lekker gelag in die episode.

As jy ‘n iPhone het, of enige ander Apple device, kan jy die gevaaalik.comedy Podcast op iTunes vind ook. Subscribe sommer. Vertel jou vriende van podcasts wat jy geniet en los jou kommentaar gerus hier onder. Of jy kan ons tweet by @gevaaalikdotcom. En onthou om op teken om ons weeklikse nuusbrief te kry.

Geniet die week se episode van die gevaaalik.comedy Podcast.

You may also like...

2 Responses

  1. December 17, 2015

    […] is die laaste gevaaalik.comedy Podcast episode vir die jaar. Maak seker jy download al die episodes vandag met jou baas se data voor jy op […]

  2. December 27, 2015

    […] opgeneem word nie. Ons lag vir die onnoselheid en spot daarmee vir jou vermaak. Baie soos ons podcast, net in […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *