Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Gevaaalike Podcast #3

In dié week se gevaaalike podcast praat ons oor Ayahuasca trips, Epic Meal Time, Sesame Street se YouTube channel wat gehack is en die video’s wat vervang word met gevaaalike goed. Bryce Lawrence en Greame Smith loop ook deur. Hierdie is ook die eerste podcast waar Robbies vir my en Monkey Marcel join.

Luister die podcast. Download die podcast. Deel die podcast. Laat weet ons wat julle dink van die podcast.

Gevaaalike podcast #3 by gevaaalik podcast

You may also like...

3 Responses

  1. October 28, 2011

    […] om jou naweek vir jou reg te begin. Kyk net al die gevaaalike dames hier onder. Jy kan ook na ons nuutste gevaaalike podcast luister. Jy kan selfs die podcast download en in die verkeer oppad huistoe luister, wat beter as […]

  2. November 2, 2011

    […] Yolandi Malherbe Woensdag. Die week is darem halfpad. Ek en Monkey Marcel het gister aand nog 'n gevaaalike podcast record. Ek het dus vanoggend met 'n babbie opgestaan. Julle sal more die nuwe podcast op die site […]

  3. November 10, 2011

    […] gevaaalik.com:  Enige kans dat jy ons dalk nog kan join op 'n "gevaaalike podcast soos die http://x5s.c11.mytemp.website/gevaaalike-podcast-3 ? […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *