Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.com Podcast #21 met Sven, Jarryd en Stix

Ons is terug vir nog ‘n podcast! Kan jy dit glo, so vinnig op mekaar. Ons praat die keer oor Die Antwoord se “Cookie Thumper” video. Ons maak ‘n takie op vir Jarryd waaroor julle moet stem in die poll. Dan sal Jarryd vir ons ‘n mooi Afrikaans stukkie doen in die volgende podcast. Sven en Jarryd praat oor die Proteas en hulle gechoke, dan kom die rugby en die Bulle ook op. Amerikaners en hoe hulle regtig is kom ook op, nie die movie stars wat jy op die TV sien nie. En in die middel van die podcast maak ons ‘n vuur en skuif sodat ons kan begin braai. Lekker tye.

Dankie vir die feedback, die goeie en die slegte. Vir die mense wat hou van ons podcast, dankie dat julle luister. Vir die wat grens dat hulle ons kan hoor slukkies vat van ons drinks en goed: As jy dit nie like nie, moet nie luister nie. Maklik soos dit, ons raak dors as ons heeltyd praat.

You may also like...

11 Responses

  1. Drikus says:

    mens kan hoor hoe jille poesse dagga zoli rook!!!!lank laas so klomp losers gehoor

  2. Soutie says:

    @Drikus – Hahaha

  3. Ruan Stix Fourie says:

    @Drikus: Jis en net toe ek dink jou god het ons ontneem van jou, is jy terug. Soos vaginal thrush.

  4. Drikus says:

    @ruan stix fourie.jou asem ryk soos vaginal thrush

  5. Ruan Stix Fourie says:

    @Drikus: En joune ruik soos man-hol. Wat is jou punt? O wag, jy is die kakste troll in die heelal, jy het nie ‘n punt nie. Lekker dag verder ou grote.

  6. Drikus says:

    gaan vra jou ma oor my punt

  7. Drikus says:

    ek check jy weet kla oor “ou grote”

  8. D says:

    First time wat ek na n Podcast geluister het, en ek moet se, KAK Snaaks!

    Drikus – Fucksakes kry n lewe. Liewe fok. As jy nie daarvan hou nie moenie daarna luister nie. Gaan kak en kerm op hello pietie, jy is al vir meer as twee maande laas al ou nuus.

    Wat is vout? kry jy nie genoeg aandag by jou ouers nie nou moet jy hier aandag soek? Wil die hond nie meer in die huis kom kos eet nie want hy bang jy begin met hom ook kak praat? Deel ou maat …Maar nie hier nie, want ons voel n fok. Enjoy die naweek.
    Ek sal nie een op jou drink nie

  9. Drikus says:

    @D ek laaik nie jou houding nie.in teen deel dink ek sommer jy is n tosser.ook n komen loser soos die podcast poesse

  10. d says:

    Lmga, hi shampies, mamma se kund biki ontstel??? Snaaks hoe jy nie van n biekie harde kretiek hou nie, maar so baie het om uit te gee… Word groot balsak. As jy so n drama queen wil wees en bitch en moan moet jy eeder heat se blog gaan volg. Daar is ok mense wat bitch en nou en dan n prent van n girl in n bikini, maar almal daar is ok sag geaard soos jy so jy sal lekker daar in pas. Tot later wapperpiel, ek gaan nie nog van my naweek aan jou gekak en kerm spandeer nie

  1. June 21, 2013

    […] is ons nou, by die week se Vrydag Bederf. Ons het ook nou nou 'n nuwe podcast ge-upload. As jy na die podcast luister sal jy verstaan waaroor die nuwe poll (wat jy nou regs bo […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *