Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies – Laat daar lig wees

Wat is beter as Stoute Boudjies op ‘n Woensdag? As jy iets het laat weet maar. Die week is alweer halfpad en die naweek sluip al hoe nader. Laat daar lig wees aan die einde van die tonnel.

Vir die van julle wat nog nie gesien het nie ons het ‘n nuwe poll op gevaaalik.com. Kyk regs bo aan die site. Ja daar, maar voor jy vote wil jy dalk eers luister na ons podcast wat ons saam met Jules van Die Dagga Couple gedoen het. Jy kan die podcast hier vind op gevaaalik.com: Dagga Couple Podcast of as jy ‘n iPhone, iPad, iPod of iEnige ding het kan jy ons podcast ook op iTunes vind nou, for fucking free. Dan kan jy die podcast lekker luister op jou eie tyd. gevaaalik.com Podcast op iTunes. Click net op daai page die “View in iTunes” link en dan kan jy hom download en op jou iDevice sit.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

You may also like...

2 Responses

  1. J-M says:

    Wat van Lieflike Tiete op ‘n Maandag? Ons het ietsie op Woensdae en Vrydae!

  2. Stix says:

    Wat van op ‘n Maandag lees jy al die ander awesome content op gevaaalik.com.

    Ons hou jou voorstel in gedagte.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *