Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Fappy die anti-masturbation dolphin is gearresteer

Fappy the Dolphin

Fappy the anti-masturbation dolphin laat klomp kinders ongemaklik voel oor hy hulle vertel Jesus sit en kyk hoe hulle dratie

Jy sal hare op jou handpalms kry. Jy gaan blind word. Jy gaan Jesus hartseer maak. Net van die liegstories wat jy miskien gehoor het as kind oor masturbasie. Ja, draties kap is nie hoog op die lys van sommige mense se “to do” list nie. Fappy die anti-masturbation dolphin is een van hierdie mense gewees. Fappy toer die VSA deur en vertel kinders dat mastrubasie verkeerd is en genetically engineered food awesome is.

Fappy is ‘n Monsanto sponsered doer of evil. Maar net soos Steve Hofmeyr tien teen een ‘n swart kind daar buite het, kom die waarheid altyd op ‘n drastiese manier uit vir die grootste dose. Flappy is met sy broek om sy enkels gevang besig om in die publiek ‘n dratie te kap, terwyl hy dronk was nogal.

Fappy is natuurlik eintlik Paul Horner, die 34 jarige horndog wat nie sy hande van homself kan af hou nie, behalwe as hy besig is om te preek hoe verkeerd dit is om te masturbeer. “I want to apologize to all my amazing fans out there, I love you all,” Horner said. “I will make the most of this bad situation. Jail is just a hotbed for self-rape and immoral acts. I plan to do everything in my power to stop the masturbation currently happening in this jail.”

Ok ou perd, as jy so sê. As ek Horner was sou ek meer bekommered gewees het oor die actual rape van my asshole as wat ek geworry het oor die kans dat ek myself met my hande gaan “self-rape”. Lonnie Childs is die president en voorsitter van Stop Masturbation now en hier is van die kak wat hy uitspoeg as woorde: “Masturbation is a gateway drug to rape,” Childs told reporters. “It leads to sexual dysfunction, erodes family values, and is a top ten cause of disease.”

Fappy the anti-masturbation dolphin

Dit raak nog beter, hoor die gem: “If your arms are long enough to touch your private areas, you are a possible suspect in raping yourself.”. Dit raak nog beter: “With the help of god and people like Horner, one day masturbation will finally be illegal.” jip jip, en Kim Jong-Un gaan die “most magnificent ruler of earth” wees ook.

Ek weet nie van julle nie, maar die skree alles van pent-up sexual frustration en sexual repression. Miskien as Fappy se ouers aan hom verduidelik het dat dit natuurlik is om draties te kap, jy moet dit net in jou eie privaatheid doen, nie voor ander mense nie, in plaas van om vir Fappy te sê dat Jesus kwaad raak as hy homself rape, dan sou Fappy nie ‘n delutional fuckwit gewees het wat hy is nie.

Anyway, ek gaan myself nou gaan self-rape tot ek aan die slaap raak, met my Fleshlight.

You may also like...

4 Responses

  1. Jason says:

    Het lekker gelag dat handjie maak ‘n gateway drug is na rape is. Dan is tv kyk ‘n gateway drug na porn…

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Jason: Yes, en jou eerste glasie melk gaan veroorsaak dat jy ‘n alcoholic raak! Hahaha

  3. (ander) Jason says:

    Oh my fuck ek het nou kak lekker gelag! awesome article Stix!

  4. Ruan Stix Fourie says:

    @(ander)Jason: Dankie man, bly jy het dit geniet.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *