Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

17Apr/120

Kurt Cobain se onvoltooide soloalbum

Kurt Cobain

Die Amerikaanse musikant en Nirvana frontman Kurt Cobain was net voor sy dood besig met 'n soloalbum, volgens Eric Erlandson, voormalige guitarist van Hole.

In Letters to Kurt, Erlandson se nuwe boek, skryf hy dat Cobain met 'n klomp verskillende mense saamgewerk het aan sy eie album. Erlandson was destyds guitarist in Hole, Courtney Love se band. Love was getroud met Cobain, saam met wie sy 'n dogter het.

Erlandson noem dat Kurt kort voor sy selfmoord in 1994 'n paar van die liedjies vir die beplande soloalbum gespeel het, waarvan een 'n cover van 'n "baie bekende song" was. Erlandson hoop dat die album nog eendag uitgereik sal word.

Kurt Cobain het op 5 April 1994 selfmoord gepleeg by sy huis in Seattle. Hy was maar 27 jaar oud.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Guitar legend op 8
Dronk ou sing Bohemian Rhapsody
RAMfest brings the metal

Posted by Joe

Tagged as: Leave a comment

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers