Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Ek kort ‘n bier en Random Gevaaalikhede

Gister was ‘n mal dag. Ek het wakker geword, so paar “werks” dingetjies uit die pad gekry. Toe het ek bietjie PUBG geoefen vir die #TakealotPUBG storie wat gisteraand was. Dit het my nie veel gehelp nie want om op PC te speel eerder as Xbox is heel anders. Ek het hoe ek oefen gister gestream op my Twitch channel, en ek sit die video hier onder as jy wil sien hoe kry ek 4 kills in die eerste 4 minute van die eerste game.

Toe gister middag het ek ‘n meeting gehad om te sorg dat julle baie meer cool content van my af gaan sien in die toekoms. Ek kan nog nie die beans spill nie, maar ek kan jou wel vertel dat ek binnekort gaan begin PUBG stream op PC.

Geniet die se Random Gevaaalikhede.

Watch XBOX PUBG DUO from StixGevaaalik on www.twitch.tv

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *