Ek het ‘n ding vir Stoute Boudjies

Die van julle wat na die nuutste gevaaalik.com podcast geluister het sou hoor hoe ek praat oor Stoute Boudjies. Die van julle wat nie daarna geluister het nie, lekker lag ek nou vir julle. Ek gaan nou ook vanaand se “Most Wanted Comedians” ook vir die laaste keer pimp. Ek gaan die stage vat saam met so paar ander comedians. R30 kry jou in by die deur. Dit gaan fun wees, kom maak ‘n draai.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20130227

Stoute Boudjies 20130227 (2)

Stoute Boudjies 20130227 (3)

Stoute Boudjies 20130227 (4)

Stoute Boudjies 20130227 (5)

Stoute Boudjies 20130227 (6)

Stoute Boudjies 20130227 (7)

Stoute Boudjies 20130227 (8)

Stoute Boudjies 20130227 (9)

Stoute Boudjies 20130227 (10)

Stoute Boudjies 20130227 (11)

Stoute Boudjies 20130227

Stoute Boudjies 20130227

You may also like...

6 Responses

  1. luHAN says:

    bliksem maar dit is mooi.

  2. pisgesig says:

    My vote = #1
    Pasop, #5 is al gebruik

  3. pisgesig says:

    O ja, en good luck met die comedy aand. As jy vashaak, maak jokes oor die verskille tussen mans en vrouens.

  4. Drikus says:

    Wow jy’s vol goeie idees.

  5. Stix says:

    @pisgesig: Haha. Thanks bra. Ek sal so maak. Jammer vir die repeat image, ek doen baie van die goed en kan nie elke foto onthou nie.

  6. pisgesig says:

    @Stix: Lyk my ek onthou elke liewe foto. Klink asof dit sad moet wees. Oh well

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *