Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Een van ons fans teken vir die pote ook, pasop!

Een van ons lesertjies het vir ons die skets ingestuur wat hy van Jack Parow gemaak het. Ek vermoed dit was hy, hy was bietjie skraal op die details in sy mail. Indien dit hy is moet julle pasop, as jy ons kak gee en ons moet jou identifiseer kan hy vir ons ‘n skets maak van ons beskrywing af, dan sal ons jou vind.

Thanks aan Nortjuus vir die sketsie. Gevaaalik bra.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *