Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Double Knockout in 14 Sekondes

Rare double knockout

Double knockouts is skaars, skaars soos ‘n Catholic Priest wat nie kinders molesteer. Gelukkig word alles deesdae deur iemand met iets record en daarom kan ons die MMA double knockout sien. Die een het sommer binne die eerste 14 sekondes van die fight begin. Dit is great want jy hoef nie eers die hele video te kyk nie, hel, jy het tien teen een klaar die aksie gesien in die gif daar bo want hy het geload terwyl jy lees.

Hier is die video ook, vir die wat die geraas wil hoor wat gepaard gaan met ‘n double knockout.

You may also like...

11 Responses

  1. Prof says:

    Lyk my jy weet nie veel van “dubbele ontkenning” af nie. Hier is hoe dit werk:

    ‘n Dubbele ontkenning is ‘n sinskonstruksie wat twee vorme van ontkenning bevat. In Afrikaans en in ander tale soos Frans en in Slawiese tale is die dubbele ontkenning verpligtend en meestal die enigste korrekte vorm.

    Hier is n paar voorbeelde:

    Ek sal dit nie doen nie.
    Ek verstaan nie alles nie.
    Dis nie so moeilik om Afrikaans te leer nie.
    Ek het nie geweet dat hy sou kom nie.
    Ek het geweet dat hy nie sou kom nie.
    Hy sal nie kom nie, want hy is siek.

    Leer asb hoe om dit te gebruik, veral ook in jou berig oor die porn stars.

  2. Stix says:

    @Prof: Lyk my nie jy verstaan dat ek nie ‘n fokken graad in Afrikaans het nie. Dit en ek is all out of fucks to give.

    Hier is vir jou ‘n gedagte Prof; As mense verstaan wat ek bedoel, kan jy jou WAT in jou hol op druk.

    gevaaalik.com het ‘n editor en hy is nie net ‘n fokken skollie nie. Joe is eintlik ‘n ou wat taalversorging doen vir ‘n werk. Maar ons is tog almal net mense, so nou en dan glip iets deur. As dit jou so baie pla, gaan lees die Sondag of die Beeld.

  3. Drikus says:

    Ek stem saam met Prof, Stix se berigte is altyd vol voute. Dit is nie soo moelik om vokken reg te spel en jou woorde reg in sinne te kan gebreuk nie dumass!!!!

  4. Drikus says:

    En daar is n goeie voorbeeld van dubbelontkenning Stix!

  5. Stix says:

    @Drikus: Jissis ou, gaan lees jou fokken sin weer. Jou dommie.

  6. Stix says:

    @Drikus: Daar is vir jou ‘n goeie voorbeeld van hoe om fokken te spel! Net as ek dink jy kan nie laer nie.

  7. Drikus says:

    Ek is nie die een wat goed op die internet sit vir ander om te lees nie jou sot. Jy spel soos ‘n dom etter want jy is seker ‘n dom etter. met n klein tollie ook nog

  8. Stix says:

    @Drikus: Hahahaha. Is ‘n comment op ‘n website nie ook maar iets op die internet sit sodat ander dit kan lees nie? Jirre, dit is asof jou IK laer word met elke comment wat jy hier los.

  9. Drikus says:

    Nice way too change the subjec jou simpel kont. jy ry lekka op n golf van jou ego, die dag gaan kom waar jy gepoes gaan word en dan gaan ek lekka lag
    Ek is nie die iddiot met ‘n website van wie dit verwag word om tekan spel nie so punt is ierelefant

  10. Stix says:

    @Drikus: gewoonlik is dit die troll wat gedreig word. In die geval lyk dit my die troll het nou die trollee geword. Jammer my website kruip so onder jou vel in. Dankie dat jy aanhou terug kom, jy maak elke keer vir my ‘n paar rand.

  11. Drikus says:

    gebruik daai paar rand om ‘n foken woorde boek te koop

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *