Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.comedy Podcast #90 – Dinsdag met bles word en die waarde van alles

Dinsdagmiddag en daar word gepraat oor bles word en hoe alles duurder geword het.

Hoe luister ek na Afrikaanse Podcasts?

Eenvoudig, as jy ‘n Apple verbruiker is kan jy die podcast op iTunes vind. As jy ‘n Android smartphone het kan jy die Player FM app kry en net search vir gevaaalik.com.

Sponsors:
DailyDish – R250 off your first box: www.dailydish.co.za/gevaaalik
King Price – Free Insurance Quote: gevaaalik.com/king
Mantality – SA’s #1 Online Store for Men: gevaaalik.com/mantality

*Niks wat in hierdie podcast gesê word moet ernstig opgeneem word nie. Name, karakters, besighede, organiesasies, plekke, gebeure en insidente is of die produk van die host/s of gaste se verbeelding of word denkbeeldig gebruik. Enige ooreenkomste tot regte mense, lewendig of dood, gebeure of plekke is heeltemal toevallig. Hierdie podcast is uitsluitlik vir vermaaklikhid gemaak.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *