Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Dik dampe en Stoute Boudjies

Vandag is dit ‘n hele maand sedert dagga gedekriminaliseer is in Suid-Afrikan deur die Konstitusionele Hof. Niemand is sedert die verandering dood agv. dagga nie. Die kinders in ons land gaan steeds skool toe en ons het nie skielik meer skisofrene as van te vore nie. Daar is wel minder mense wat gearresteer word vir die gebruik of groei van ‘n plant. En alhoewel die koop en verkoop van dagga steeds onwettig is, het die dagga-industrie in SA reeds begin om ‘n groter te impak op die ekonomie. Oor die laaste maand het ek al baie gepraat met mense wat in die dagga-industrie werk (direk of indirek) en die snaakse ding was dat hulle almal belasting betaal. Maak van hierdie informasie wat jy wil.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *