Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die Rope Swing lyk awesome

Dit is goed om so nou en dan goed te doen wat gevaaalik is. Dit hou die lewe interesant en dit is goed om jouself so nou en dan te herhinder dat jy lewe. Meeste van jou lewe gaan jy aan die slaap of in ‘n kantoor spandeur. Dit is hoekom goed soos die rope swing net een van die aktiwiteite is wat jy kan doen om weer beitjie fun in jou lewe in te bring.

Worlds-Most-Insane-Rope-Swing-Ever

Dit is altyd meer fun as jy die tiepe van aktiwiteite saam met vriende doen. Die gevaaalik.com crew het elke nou en dan so ekspedisie, gewoonlik nie ver van die Cullinan Backpackers af nie. Waarvoor wag jy? Gaan lewe bietjie, dit gebeur immers net een keer. Check die video hier onder vir bietjie inspirasie, gryp ‘n cooler, bel jou vriende en gaan doen iets wat jou buite jou comfort zone sit.

You may also like...

1 Response

  1. RocketLou says:

    For crying in a bucket!!!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *