Water-jet-board, wat jou naweek kort

Dit is goed om uit die huis uit te kom. Dit is iets wat ons mense dikwels vergeet en dan spandeur ons meer tyd voor die TV as wat ons iets doen. Hier is vir jou ‘n geheim van die lewe: Avontuur kom nie na jou toe nie, jy moet avontuur gaan soek. Dit is waar een van dhierdie water-jet-bards nogal handing sal inkom.

Flyboard

Ek weet nie wat mens die goed eintlik noem nie, as jy weet, laat weet my asb. Wat ek wel weet is dat dit na ‘n baie cool speelding lyk om te hê. Fok ‘n boot of ‘n jet-ski, ek soek een van die.

Dankie aan Hedrik wat die link na die video vir my gestuur het. Lyk my die goed staan bekend as ‘n “Flyboard”. Ek gaan nou try uitvind wat dit kos. My eerste raai is dat dit te veel gaan kos.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"