Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die is Killer be Killed

Killer Be Killed

Killer be Killed is ‘n band wat gevorm is deur Max Cavalera (Sepultura/Soulfly) en Greg Puciato (The Dillenger Escape Plan). Die band word afgerond deur Troy Sanders (Mastodon) op bass en Dave Elitch (The Mars Volta) op drums. Hulle eerste self titled album is al vanaf Mei maand beskikbaar.

Wat kan jy verwag? Goeie harde musiek. Hier onder is twee van die songs vanaf die nuwe album; “Wings of Feather and Wax” en “Face Down”.

“Wings of Feather and Wax” is cool, maar ek moet erken dat ek nie so groot fan is van die chorus nie. Dit is 100% oor Greg Puciato se vocal style, ek was nog nooit ‘n fan The Dillenger Escape Plan. Die res is baie cool though. “Face Down” is baie meer hoe jy die vocals kan verwag op die res van die album. Ek het die hele album gestream en Puciato se vocals vat beslis ‘n back seat teenoor Max Cavalera se vocals. Dit is ‘n baie goeie ding. Dit is ‘n baie cool album, so ek stel voor jy gee dit ‘n luister.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *