Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Eddie Vedder doen ‘n cover van John Lennon se Imagine

Wanneer dit kom by Eddie Vedder of Pearl Jam is ek miskien nie die regte ou om ‘n post te doen nie.  Ek is moontlik sy en hulle grootste fan in Suid-Afrika.  Ek dink Eddie en Pearl Jam is die coolste ooit.

eddievedder-quotes

The man, the legend.

Eddie, in sy infinite awesomeness, het nou ‘n cover van John Lennon se 1971 classic “Imagine” uitgebring.  Of gedoen by ‘n konsert in Portugal in Julie hierdie jaar, en nou is dit op YouTube met die official audio.  Soos altyd is Eddie foutloos in sy optrede.  Hy mis nie ‘n noot nie.  Die song behoort jou hoendervleis te gee as jy enigsins oor die vermoë beskik om musiek te waardeer.

Die enigste downside (in my nederige opinie) is dat Eddie die song beter doen as John Lennon, rest his soul.  Ek is nie seker of hulle dit gaan verkoop as mp3 nie (Is beskikbaar om te koop op iTunes, proceeds gaan aan Heartbeat – Stix), maar wat ek wel weet is dat al die inkomste van die konsert in Portugal gaan na Heartbeat – ‘n liefdadigheidsorganisasie wat probeer om deur middel van musiek Palestinië en Israel se jeug bymekaar te bring, sodat hulle kan gesels en nie beplan om mekaar met missiele uit te haal oor ‘n paar jaar nie.

Enjoy vir Eddie!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *