Stoute Boudjies want fok vakansie

“No rest for the wicked” soos die souties se. Stoute Boudjies is terug. Ek het tans so paar dae af voor ek begin by nuwe werk. Van julle sou gesien het dat ek nou probeer posts doen vir gevaaalik.com met my iPad. Dit kan gedoen word, maar vat baie lank en is ver van perfek af. Dus gaan dinge nou oor die volgende week of so bietjie op en af gaan. Ek probeer nou om ‘n cheap laptop in die hande te kry sodat ek kan doen wat gedoen moet word soos dit gedoen moet word.

Gister het ek die Stoute Boudjies nie gedoen nie, oops. Dit het nie lank gevat vir die boodskappe van kommer om te begin deur kom nie: Comments, Facebook boodskappe, Twitter boodskappe en e-mail. Nie omdat iemand bekomerd was dat ek dalk gevrek het nie, maar om te hoor waar is die week se Stoute Boudjies. Dankie vir die van julle wat gegrens het. Ek sal dus seker maak die Vrydag Bederf verskyn ook Vrydag.

Geniet die week se laat, maar tog hier, Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20130904

Stoute Boudjies 20130904 (2)

Stoute Boudjies 20130904 (3)

Stoute Boudjies 20130904 (4)

Stoute Boudjies 20130904 (5)

Stoute Boudjies 20130904 (6)

Stoute Boudjies 20130904 (7)

Stoute Boudjies 20130904 (8)

Stoute Boudjies 20130904 (9)

Stoute Boudjies 20130904 (10)

Stoute Boudjies 20130904 (11)

Stoute Boudjies 20130904 (12)

Stoute Boudjies 20130904 (13)

Stoute Boudjies 20130904 (14)

1 Response

  1. pisgesig says:

    Uiteindelik! My hele week is omver gegooi 🙂
    ‘n Tablet is ‘n novelty volgens my. Werk net goed vir surf en games speel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"