Vrydag Bederf en Januarie is verby
Daar sien ‘n 12de van 2019 sy gat. Net so. Darem is dit nou ‘n nuwe maand, jy het weer ‘n geldjie en die naweek is op ons. Al wat jy nou kort is bietjie Vrydag Bederf. Gelukkig is ek hier om die Vrydag Bederf in jou gesig te drop, like it’s hot.
Geniet die week se Vrydag Bederf.
Kilk ‘n advertensie en help om gevaaalik.com se hosting vir nog ‘n jaar te betaal. Dankie, jou yster.
Ek wil n meisie he vandag
Jacques Vorster