Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Bound 2 – Kanye West Parody

Seth Rogen en James Franco is geniuses, kyk net na Pineapple Express. Briljante fliek. Kanye West en Kim Kardashian is die twee talentlooste-gemors op aarde. Wat snaaks is, is Kanye West het oor die laaste 10 jaar meer Grammy Awards gewen as Bruce Springsteen. Die wêreld is vol idiote my vriende, idiote wat nie kan dink vir hulself nie.

Bound 2

Kanye het nog nooit iets van waarde produce nie. “Bound 2” is net die nuutste kak wat hy musiek probeer noem. Die musiek maak nie eers sin nie. Jy sal verstaan as jy die video hier onder kyk en die musiek hoor. Die is glad nie nuwe nuus nie, maar Seth Rogen en James Franco het ‘n parody video gemaak van “Bound 2”. Kim Kardashian is ook in Kanye se nuwe video gewees. Onlangs het iemand op Reddit gevra as jy een crime kan commit sonder dat daar enige nagevolge sal wees, wat sal jy doen? My antwoord was Kanye West en Kim Kardashian vermoor. Ek staan daarby.

I wanna fuck you hard on the sink
After that, give you somethin’ to drink
Step back, can’t get spunk on the mink
I mean damn, what would Jeromey Romey Romey Rome think?

Daardie is van die onnosel lirieke wat Kanye geskryf het. Bring on the zombie apocalypse, bitch.

You may also like...

1 Response

  1. August 1, 2014

    […] Jip, Kanye West is die koning van die dose. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *