Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Maandag die 13de Random Gevaaalikhede

Meeste Maandae suig, dit is hoekom die Random Gevaaalikhede bestaan. Juis sodat ons almal bietjie kan lag op die dag wat niemand regtig van hou nie.

Dankie vir almal wat aanhou foto’s instuur via WhatsApp (0788452709) sodat ons dit kan deel met die gevaaalik.com crowd.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Wie het gesê ‘n avontuur moet ‘n arm en ‘n been kos? Ons het ‘n gevaaalik Adventure trip na Mosambiek gereël vir 18-21 Maart wat net R2300 kos. Dit sluit jou verblyf, ontbyt, aandete en een adventure in. Meer info hier.

Nooit ‘n slegte tyd om bietjie Stoute Boudjies te kry ook nie.

You may also like...

1 Response

  1. Vannhh says:

    Nogal ironies dat die jizz pic direk onder die Stoute Boudjies ene was. Toe ek daai thigh gap sien het dit gevoel of daai money shot my reaksie sou wees… :-p

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *