Bobby van Jaarsveld bly oor penis
Witbank – Die Afrikaanse prulsanger Bobby van Jaarsveld het vandag sy blydskap oor ‘n penis via die sosiale netwerk Twitter aangekondig.
Van Jaarsveld, wat onlangs getroud is, het ekstaties getwiet oor die nuus dat sy vrou Annatjie ‘n seun verwag. “Dis i tollie!!!!!!!!!” het hy oorbeklemtoon. Hy het ook daarop gewys dat hy op die sonar kon sien hoe die ongebore kind “heeltyd met sy [………..] speel” (sy oorbeklemtoning), waarna hy ‘n snelgebed geskryf het. Van Jaarsveld ondersteun en tree gereeld by skole op saam met Gretha Wiid. Wiid is bekend vir haar omstrede onkundige uitsprake soos dat alleen-masturbasie “verkeerd” is. Of Van Jaarsveld sy ongebore seun gaan straf vir sy masturbasie (ook bekend as “tolliespelery”) is nie bekend nie.
Van Jaarsveld het aanvanklik bekendheid verwerf nadat sy ma geklik het oor ‘n lid van die omstrede groep Fokofpolisiekar iets godslasterlik op sy vriend (Prop van Rooyen) se beursie geskryf het. Daarna het Van Jaarsveld ‘n musiekloopbaan van stapel gestuur wat veral fokus op mense wat destyds deur Fokofpolisiekar se optrede ontstel is.
Kyk ne, die voken eierkop draadtreker is een van die grootste drolle in SA Musiek…! Hy kan seker nie wag vir sy seuntjie se tolie om met hom te speel nie….
Ja fok poes kak sy piel lek self so baie . Maar ek is eerlik hy is hot en ek wil sy piel syg!!!!!!
Ag ek wens ek kan die ou se naam en nommer kry wat die website hanteer, want rerig jy is so geheimsinnig verlief op bobby dat jy hom nou al kritiseer, as jy in “denial” is, gaan sien n toordokter hy sal jou draad vir jou werk
@n Trotse Suid Afrikaner: My naam is ooral op die site, dommie. Hou op om jou eie kak te project op my. Net oor jy smoor verlief is op Tottie Van Jaarsveld, beteken nie die res van ons is nie. Ek hou van vrouens, nie vroulike-mans soos Bobby nie. O en net nog een ding, mens skryf Suid-Afrikaner met ‘n koppelteken.