Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Metallica – Whiskey In The Jar

As jy enigsins na metal luister is Metallica sekerlik een van die bands wat jy al moer baie geluister het. Hulle is timeless. Ek luister nogsteeds die Kill ’em All album op ‘n gereëlde basis. Master of Puppets is ook nooit ver weg van my nie. Daar is baie uitstekende songs deur Metallica en een van daardie songs is “Whiskey In The Jar”.

In die begin van die 1970’s het Thin Lizzy die song bekend gemaak. In 1998 het Metallica die classic gevat wat al van die 1950’s af bestaan gevat en hom verander in die weergawe wat meeste mense deesdae ken. Die video was ook baie bekend op ‘n stadium oor dit afspeel in ‘n huis waar daar wild geparty word en alles gebreek word. Girls wat vry en die works. Waarvoor wag jy? Begin jou naweek reg en kyk die video hier onder.

You may also like...

1 Response

  1. November 20, 2012

    […] kanse goed dat jy op 'n stadium na Metallica geluister het. Daar is nou wel die gene wat sê dat Metallica outdated is, dit is ook dieselfde ouens wat in geheim draties kap terwyl hulle na Celine Dion […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *