Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Bryce Lawrence die doos

Kom ons wees net gou eerlik. Bryce Lawrence is nie die enigste rede hoekom die Bokke uit die Rugby World Cup is nie. Maar die doos het ook glad nie gehelp nie. Suid-Afrika het die meeste posesion en meeste territory gehad. Ons het selfs die Ausies ore aangesit in die lynstaan.

Die van julle wat ons fan page op Facebook like sal sien dat ons ‘n petiotion gejoin het. Ons stel voor julle join dit oor. Dit is ‘n petition om Bryce Lawrence uit internationale kompiterende rugby te hou as ref. Julle kan die page hier sien en like. Meer as 50 000 mens like al die page, kom ons hoop die rugby grootkoppe sien dit raak. Ons wil net geluk se aan Bryce wat die “Poes van die jaar.” award gewen het Sondag oggend.

Genoeg gegrens. Kom ons lag bietjie.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *