Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf en jammer oor my fout

Eerstens moet ek jammer sê dat die gevaaalik Nuusbrief die laaste drie weke uitgegaan het na jou inbox toe met dieselfde subject en body copy. Die links van wat die week op gevaaalik.com was het gelukkig verander, maar die emails is perongeluk automaties uitgestuur voordat ek die body copy kon verander. Ek skryf elke week daardie email self, maar die laaste 2 weke het die email uitgegaan voor ek my veraqndering kon aanbring. Ek het nou die ding gepause en dit sal nie hierdie Vrydag weer die geval wees nie.

Ek is regtig moer jammer oor daardie oepsie. Ek hoop 10% af van enige GVLK hemde of hoodies sal jy wys hoe jammer ek is. Gebruik net die coupon code ‘helpmyspaar’ en jy kry 10% af.

Geniet die laat Vrydag Bederf.

Loading…

Spaar nou 10% op alles op komedie.co.za as jy die kode ‘helpmyspaar’ gebruik. Gaan check bietjie my hemde en ook van die ander stuff wat op komedie.co.za beskikbaar is.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *