Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: May 2013

Dead Letter Circus – One Step 1

Dead Letter Circus – One Step

Dead Letter Circus is ‘n band van Brisbane, Australia. Crikey mate! Ek het nog nooit van hulle gehoor nie, meestal seker omdat ek met my kop diep in die metal gat lewe en nie...

Eddie Vedder – Society 1

Eddie Vedder – Society

Die song kom van die soundtrack vir die movie Into the Wild af. As jy nog nie daardie fliek gekyk het nie, stel ek voor jy doen dit nou, of lees die boek. Eddie...

Sowing the Seeds 2013: Ek soek nog 0

Sowing the Seeds 2013: Ek soek nog

Die jaar was my eerste Sowing the Seed, maar verseker nie my laaste nie. Ek weet nie regtig waar om te begin met hierdie nie. Weens omstandighede buite my beheer kon ek eers Saterdag...

Roadrunner United: The All-Star Sessions 0

Roadrunner United: The All-Star Sessions

Roadrunner is ‘n record label wat bekend is vir hulle verhouding met metal bands. Bands soos Slipknot, Cradle of Filth, Machine Head, Trivium, Sepultura, Killswitch Engage en vele meer. In 2005 het Roadrunner die album Roadrunner...

Slipknot – Psychosocial 1

Slipknot – Psychosocial

Dit is al meer as 3 jaar terug wat Paul Grey (bassist en founding member) van Slipknot dood is. Dit is moeilik om te probeer Slipknot se nuwe musiek imagine sonder Paul op die...

Vrydag Bederf is terug 6

Vrydag Bederf is terug

Irene Nell het ‘n foto vir gevaaalik.com Julle het gevra en [Verwyderop Model se aanvraag] het geluister. Dankie vir elke een van julle wat die tweet aan Irene ge-retweet het. En in true gevaaalik.com leser...

Trivium – In Waves 4

Trivium – In Waves

Trivium is ‘n awesome band. Ek is nie ‘n fan van hulle nuwer albums nie, maar die track ‘In Waves’ vanaf die album net dieselfde naam is baie cool. As metal jou ding is...

Call of Duty – Ghosts Trailer 1

Call of Duty – Ghosts Trailer

Ja, die Call of Duty franchise het lanklaas iets innovative gebring na die first person war shooter tafel, maar ek hou nogsteeds van hulle. Al het ek besluit om my geld laas jaar eerder...