Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: August 2012

American Head Charge – Loyalty 2

American Head Charge – Loyalty

Nadat Joe ons oordromme permanente skade aangedoen het met sy vorige post het ek dit goed gedink om bietjie die haat wat daardie video in my wakker gemaak het weg te blaas met metal. Enter...

Jozi Tens en ons gee kaartjies weg 11

Jozi Tens en ons gee kaartjies weg

Die baie populêre Cape Town Tens het bekend gemaak dat hulle die Jozi Tens vanjaar gaan launch op 14 en 15 September by die Pirates Rugby Club in Parkhurst. Cape Town Tens, wat tans...

Podcast met Dan Patlansky 3

Podcast met Dan Patlansky

Die afgelope naweek was dit Park Acoustics en een van die performances was deur Dan Patlansky. Ons het bietjie gesit en met hom en die res van sy band gechat oor allerhande goed. Van watter...

Gerald Clark – Black Water 1

Gerald Clark – Black Water

Suid-Afrika is gelukkig, ons het baie goeie blues musikante. Kyk maar net na Albert Frost of Dan Patlansky. Natuurlik kan ons ook nie vergeet van Gerald Clark nie en met Black Water wys Gerald...

Stoute Boudjies vat die RHCP pyn weg 2

Stoute Boudjies vat die RHCP pyn weg

Die Red Hot Chili Peppers kom Suid-Afrika toe. Great nuus, behalwe vir die feit dat Computicket en Big Concerts die hele ding run en niemand was verbaas toe hulle dit weereens opgefok het nie....

Podcast met Shadowclub 0

Podcast met Shadowclub

Vrydag het ons vir Shadowclub gehad vir ‘n podcast net voor hulle hul show moes speel by Arcade Empire. Daar is bietjie background noise maar anders as dit is dit een van die lekkerste...

The Dollfins se album for free 0

The Dollfins se album for free

Ek wag al eagerly vir die album vandat ek so paar weke terug The Dollfins se “In my Head” ontdek het. Die goeie nuus is dat The Dollfins, in true modern muso fashion, se...