Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

10 GoPro Foto’s wat jou sal inspireer om te lewe

Die GoPro is ‘n awesome klein kamera. Ek het self die een. Die nice ding van die GoPro is jy kan hom pretty much vat ooral waarheen jy gaan. Selfs onder water want hy kom standaard met ‘n casing wat water dig is tot op 40 meter.

Maak nie saak wat jy besig is om te doen nie, daar is altyd ‘n geleentheid vir ‘n cool photo. Dit is deel van hoe great die lewe is, daar gebeur konstant awesome shit as jy net uitkyk daarvoor. Of dit nou is by ‘n pool party, terwyl jy hike, wanner jy gaan duik, of jy gaan valskerm spring, net om die blok ry of jou hond vat om te gaan stap, daar gaan ‘n oomblik wees wat perfek sal wees vir ‘n foto of video. En die GoPro maak dit so maklik enige iemand kan dit doen.

Below are 10 photos that were taken with a GoPro while average people like you and me were out living their lives. Some of these even come straight form good old South Africa, our backyard. What are you waiting for? Grab your GoPro and start capturing the awe inspiring beauty of your life in one of the most beautiful countries in the world.

Hier onder is 10 foto’s wat geneem is met ‘n GoPro terwyl allerdaagse mense soos ek en jy net gelewe het. Sommige van die foto’s is selfs uit ons eie agterplaas, Suid-Afrika. Waarvoor wag jy? Gryp jou GoPro en begin die asemrowende oomblikke in jou lewe vang.

As jy daardie foto’s en videos geneem het en jy wil dit deel met gevaaalik.com en ons lesers, e-mail dit sommer na gevaaalikdotcom[at]gmail[dot]com.

Amazing GoPro photo

Click hier om die post te tweet

Elephant GoPro Picture

Golf hole GoPro photo

GoPro Kanoe Picture

Kanoe GoPro Pic

Peble in pond GoPro photo

People on cliff GoPro photo

Suid-Afrika se kus het ‘n hele paar plekke wat die moeite werd is om te explore.

Skydiving GoPro photo

DCIM100GOPROGOPR0199.

Die Suid-Afrikaanse bosveld bly maar een van die mooiste plekke om van foto’s te neem.

DCIM101GOPRO

Wave tunnel GoPro photo

Click hier om die post te tweet

You may also like...

2 Responses

  1. April 13, 2015

    […] 10 GoPro foto’s wat jou sal laat uit die huis uit kom om te lewe. Sien dit hier. […]

  2. April 24, 2015

    […] GoPros. Ja, meer as een. Plus al die mounts, clips, lens covers, tri-pods, ekstra batterye en dinge wat saam met die GoPros gaan. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *