Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Wat is belangrik vir jou?

Ek en Scuba Steve is besig om ‘n klein adventure te reël. Ons het besluit om bietjie in Sodwana en Kosi baai se rigting te beweeg, so paar duike, bietjie snorkel, miskien bietjie paddle-ski en ‘n bietjie hike om te braai op ‘n remote location. Moet nie kommer nie, ons gaan die hele trip document en met julle deel soos ons travel, as ons internet opvangs kan kry waar ons is.

gevaaalik-kp

Dus moet ons alles saam sleep wat ons gaan gebruik om ons travels te document en te deel met julle. Natuurlik begin jy dan dadelik bekommerd raak oor die waardevolle dinge wat jy moet saam neem en wat weg kan raak of gesteel word. King Price verseker meer as net karre. Hier is ‘n kort lysie van belangrike dinge wat ons saam neem wat ons gerus kan wees covered is:

GoPro

  • GoPros. Ja, meer as een. Plus al die mounts, clips, lens covers, tri-pods, ekstra batterye en dinge wat saam met die GoPros gaan.
  • Kar. In die geval ‘n bakkie, want ons gaan off the beaten track. So never mind die steel faktor meot ons ook maar seker wees ons kan die ding laat reg maak as iets drasties verkeerd loop.
  • Laptops. Natuurlik moet ons laptops saam geploeter word sodat ons al die podcasts, videos, blog posts en foto’s met julle kan deel.
  • Selfone. Ja, sodat ek die dames kan laat weet ons lewe nog en ook sodat ons kan connect aan die interwebs.

Nie net bied King Price goed versekerings premies wat maandeliks laer word nie, maar hulle kan ook jou belangrikste besittings verseker sodat jy met ‘n geruste hart kan aangaan met jou lewe. Vind meer uit oor wat King Price jou alles bied en kry sommer ook vandag nog vir ‘n aanlyn motor versekerings kwotasie.

 

Hierdie is ‘n sponsored post. Dankie vir die van julle wat die links click en ‘n free kwotasie kry. Julle help gevaaalik.com deur julself te help.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *