Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Sondag-Vrydag Bederf

Hopelik kan alles weer begin terug na normaal gaan na die laaste ruk se chaos. Dankie vir almal wat help om te kies hoe die ontwerp van die nuwe GVLK hemp gaan lyk. Jy kan nou nog jou vote gaan los. As jy wil weet wanneer ek sulke cool goed saam met julle gevaaalike mense doen, maak seker jy kry die weeklikse nuusbrief. Al die info van alles rondom gevaaalik.com, maar ook eerste nuus oor sekere goed. Natuurlik ook links na die Stoute Boudjies, Random Gevaaalikhede of Vrydag Bederf wat jy gemis het.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Koop vir jou ‘n gevaaalik hempie man. Dan ondersteun jy gevaaalik.com en jy kry ‘n befokte hemp!

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *