Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf om jammer te sê

Verlede week het ek opgefok. Weens my eie stupidity het ek nie vir julle ‘n Vrydag Bederf gedoen nie. Ek vat volle verantwoordelikehid vir hierdie fokkop. Ek het nie net myself gedrop nie, maar nog erger het ek ook my ondersteuners/lesers gedrop. Die beste manier om jammer te sê, is seker om nou vir julle die Vrydag Bederf te bring, al is dit Maandag.

Ek sal sover ek kan seker maak dat so iets nooit weer gebeur nie. Van nou af kan julle seker wees dat daar elke Woensdag ‘n Stoute Boudjies en elke Vrydag ‘n Vrydag Bederf sal verskyn. Behalwe as ek ge-OD het op een of ander onwettige of wettige substance. Of as die zombie apocalypse begin het en ons het nie meer so iets soos internet nie.

Dankie vir julle ondersteuning, comments, tweets, Facebook boodskappe en e-mails. Sonder julle sou dit vir my baie minder fun gewees het om aan te hou met die klein stokperdjie van my. Dankie daarvoor. Maar hou nou asseblief op om te vra vir laas week se Vrydag Bederf. Julle gaan my komper laat crash.

Geniet laas week se Vrydag Bederf.

You may also like...

2 Responses

  1. egaM says:

    Jirre… hulle is fokken hot, ek love daardie eerste pic.. Ja dude dit maak op vir jou fokop :> Thanks 😀

  2. tank says:

    ek gewonder wat gaan vrydag aan want ek kyk kyk ma sien fokol ma nou is my dag gemaak good stuff,,nou is ek BEDERF!!!!!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *