Van Coke Kartel – Moregloed
“Moregloed” is die eerste single van die nuwe Van Coke Kartel album wat binnekort ons rakke tref. Bloed, Sweet en Trane kan nou al op iTunes ge-pre-order word. Of jy kan wag tot aan die einde van die maand en dan sal jy hom in meeste musiek winkels kan koop ook.
Moregloed video
Hier is die video vir “Moregloed”. Dit is so lekker behind the scenes tour tiepe video wat geshoot is tydens Van Coke Kartel se onlangese toer deur Europa. Ek fokken like die song, dit is weer ‘n lekker harde een. Ek is seker ons gaan die een nog baie hoor in die komende jaar.
Piele vir Sannie, en Poese vir Jannie!
Like dit kwaai, kan nie wag vir Bloed, Sweet en trane!