Vrydag Bederf op tyd
Ja, die week se Stoute Boudjies het eers verskyn in plaas van Woensdag. Gelukkig is die Vrydag Bederf hier op Vrydag soos wat jy verwag het. So kalmeer, dinge is nie buite beheer nie en die wereld is nie besig om tot ‘n einde te kom nie.
Geniet die week se Vrydag Bederf.