Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Bring Robot Wars terug

Toe ek jonger was, was daar ‘n program op SABC 2 op Saterdae as ek dit nie mis het nie, die program was Robot Wars. Dit was basies ‘n tiepe van Gladiators maar met robotte wat fight en mekaar prbeer breek. Die robotte is natuurlik gebou deur ‘n span mense en word dan ook beheer deur hulle.

Robot Wars

Daar was ook “Gladitor bots” wat net in die ring rond gestaan het en die competitors verwoes het as hulle naby kom. Amper soos leeus in die regte gladiator tradition. Daar word steeds sulke robot fights gehou, maar net nie meer op die skaal soos wat Robot Wars gedoen was nie. Hier onder is ‘n kort video van een van daardie spectacular fights. Ek dink hulle moet Robot Wars terug bring.

You may also like...

1 Response

  1. pisgesig says:

    Ek stem, dit was cool. Wat supercool sal wees is ‘n supersize weergawe – massiewe bots, so groot soos ‘n kar, wat mekaar wetter.
    Useless feit : Grant, Jamie en Adam van Mythbusters het deelgeneem aan BattleBots(‘n soortgelyke amerikaanse tv-show)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *