Vrydag Bederf en saad van die kwaad

As jy vandag se nuusbrief gekry het, sal jy weet dat ek amper daagliks emails kry van Suid-Afrikaners wat opsoek is na cannabis seeds omdat hulle hul eie boom wil groei. Almal het nie R250 – R750 om te drop op ‘n saadjie nie. Gelukkig is ek hier om te help. Nie net het ek ‘n plek gevind met bekostigbare sade nie, maar ek het ook ‘n 15% discount vir jou georganise.

As jy nou gaan na cannabisculture.store en jy gebruik coupon code ‘stix’ dan kry jy 15% af van watookal jy koop. Op hulle site kan jy bekostigbare sade koop soos Malawi Gold of Swazi Gold, of wat van bietjie Pineapple Express? Daar is ander strains ook, so gaan loer gerus!

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Jy kan help om die gevaaalik.com website se hosting te betaal vir 2019. Alwat jy hoef te doen is een van die advertensies te klik. Gister was daar 24 klikke en die rekord hoeveelheid vir een dag is 29. Kan ons vandag 30 breek?

Loading…

Dis reg, 15% af biatch! Moenie sê ek doen nooit niks vir jou nie! Groei jou eie boom!

Die komedie.co.za winkel is weer oop en jy kan nou jou gevaaalik hempies weer bestel. Tyd vir ‘n nuwe hemp vir 2019!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *