Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf op spoed

As jy ‘n foto het wat jy graagop gevaaalik.com met die heelal sal wil deel, stuur dit gerus met Facebook Messenger na my om te post. Ek meen, as jy die foto geneem het, of gekry het met WhatsApp is hy klaar op die internet, so stuur dit maar na gevaaalik.com se kant toe ook.

Geniet die week se Vrydag Bederf, weer op ‘n Maandag.

Oor so paar weke begin die gevaaalik.com raffle weer. Daar gaan ‘n cool prys wees wat ons weg raffle en jy sal kan kaartjies koop om ‘n kans te staan om die prys te wen. Al die geld wat ingesamel word, word gebruik om gevaaalik.com se hosting vir nog ‘n jaar te betaal. Tot dan kan jy helpom die hosting te betaal sonder om ‘n sent te spandeer deur een of twee van die dom advertensies hier onder te klik. Dankie.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *