Kan nie 2 weke sonder Vrydag Bederf nie

As jy laasweek se nuusbrief ontvang het, jamme vir die repeat. Om dit op te maak aan jou staan die offer wat in die nuusbrief was steeds vir die res van die week. As jy wil gebruik maak van die offer, gaan reply net op die nuusbrief met jou order. Luuks.

Maandag na ‘n langnaweek is altyd ekstra rof en dus dink ek dit is ‘n goeie idee om die Vrydag Bederf nou te drop. Ja, ons kan nie vir twee weke aan een geen Vrydag Bederf hê nie.

Geniet die Vrydag Bederf.

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *