Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Uiteindelik die Vrydag Bederf

As jy my volg op Instagram dan het jy seker al gesien dat ek Afrikaanse Memes begin maak en post het. Die hoof rede hiervoor is omdat ek steeds ink Afrikaans is die beste taal vir komedie. Die ander rede is omdat die kwaliteit van Afrikaanse memes so swak is. Afrikaners is nogaltyd ‘n grapperige kuntuur. Onthou jy die dae toe mense nog grappies oorvertel het om die braaivleisvuur? Maar oor die laaste paar jaar suffer Afrikaanse-komedie maar so effens.

Ek gaan probeer om die Afrikaanse sin vir humor in die digitale era in te vat deur Afrikaanse memes te maak. Jy kan ook help deur die memes te deel op WhatsApp, Instagram, Facebook en Twitter. #MaakAfrikaansWeerSnaaks

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Miskien is Stoute Boudjies meer jou ding.

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

Haar naam is Laci Kay Somers en jy kan maar later vir my dankie sê.

Gretha Wiid is ‘n belaglike ding. Die stukkie wat die spot dryf met haar het gister geland op gevaaalik.com en meer as 2000 mense het dit al reeds gelees.

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *