Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Steve Hofmeyr

Chester Missing en Steve Hofmeyr 1

Chester Missing en Steve Hofmeyr

Update: Steve Hofmeyr het die saak teen die pop verloor op 27 November 2014. As jy nog nie gehoor het nie Steve Hofmeyr het ‘n restraining order gekry teen Chester Missing. Ja, ‘n muppet...

Clockwork Orania 6

Clockwork Orania

Wat het Steve Hofmeyr, Sunette Bridges en Afriforum almal in gemeen? Hulle almal is propaganda nuts wat vrees en haat gebruik om geld te maak. In Steve Hofmeyr se geval is dit met ‘n sugar...

Die gevaaalike nuusoorsig 1

Die gevaaalike nuusoorsig

Hiermee ‘n oorsig van onlangse nuusgebeure om jou tiete lam te maak. Zille en Ramphele bereik first base; dis al In ‘n desperate poging om nie desperaat te lyk kort voor die 2014 verkiesings...

Die doos is orals 0

Die doos is orals

Vandat ‘n jong man puberty slaan is dames en sekere dele van ‘n dame se lyf heeldag en aldag non-fucking-stop op sy brein. Jy dink daaraan, jy droom daaroor, jy fantaseer daaroor, jy sien dit...

Om Skouspel te verbeter 2

Om Skouspel te verbeter

Onlangs het Stix geskryf oor hoe Singstar nou super kommin geword het met die toetrede van Afrikaanse vermaaklikheidsterre tot die Singstar-stal. Wel, hier by gevaaalik.com hou ons jou op die voorpunt van alle verwikkelinge...

Die wêreld sou ‘n beter plek gewees het 26

Die wêreld sou ‘n beter plek gewees het

‘n Meer onlangse Afriforum stukkie: Afriforum het geen respek vir privaatheid nie Die naweek ry ek van ‘n gevaaalike lekker party af en sien ‘n advertensie vir Afriforum se musiekfees. Ek vind meer uit...