Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Chester Missing en Steve Hofmeyr

Update: Steve Hofmeyr het die saak teen die pop verloor op 27 November 2014.

Steve Hofmeyr and Chester Missing

As jy nog nie gehoor het nie Steve Hofmeyr het ‘n restraining order gekry teen Chester Missing. Ja, ‘n muppet het ‘n restraining order gekry teen ‘n puppet. Die rede hiervoor sal wees dat Chester Missing begin het om vir van Steve se sponsors begin vra het wat hulle dink van Steve se rassisme. Obviously as jy aan Steve se beursie raak dan gaan hy nie meer net lag oor dit nie.

Chester Tweet

Conrad Koch is die komediant met sy hand in Chester Missing se hol. Dit is ‘n belaglike situasie, ampe so belaglik soos Steve Hofmeyr wat probeer maak of hy in politiek is. Of, amper so belaglik soos om te dink dat Steve Hofmeyr deel is van die “Afrikaner struggle” terwyl hy rustig op sy stoep by sy moerse huis sit en rooiwyn drink. ZA Newz het die video gemaak en dit wys uit hoe belaglik die hele situasie eintlik is. Shame Steve.

You may also like...

1 Response

  1. November 13, 2014

    […] ‘n link onder elke onderwerp gesit waar ek selfs die Google-werk vir jou doen? Wat die fok het Steve Hofmeyr al vir jou […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *