Super laat Random Gevaaalikhede
Ek weet, jou Maandag was leeg sonder die Random Gevaaalikhede. Maandae is assholes. Meeste van hulle, en hierdie week se asshole het my 100% opgetrip. Dus is die Random Gevaaalikhede super laat. Ek hoop die Random Gevaaalikhede maak darem nou jou Dinsdag meer pret.
Geniet gister se Random Gevaaalikhede, vandag.
Hey, jy beter look, look at Stoute Boudjies!