Random Gevaaalikhede booya!
Het jy Backroads Less Travellled Part 3 gesien? Ons was in Kosibaai en dit is verseker een van die coolste plekke waar ons al was. Terwyl jy die 20 minute podcast luister kan jy loer na vandag se Random Gevaaalikhede.
Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.
Lekker Checkers! Niks sê liefde soos scruffy Pierce Brosnan nie.
Net in Suid-Afrika! Stuur jou Random Gevaaalikhede submission na gevaaalikdotcom[at]gmail[dot]com