Random Gevaaalikhede op fake-Vrydag
Right, die langnaweek is hier want vandag is ‘n fake-Vrydag. Onthou om more in te loer vir Stoute Boudjies en as jy opgeteken is vir ons weeklikse nuusbrief, sal jy hom ook more oggend kry. Right, laat ek daai eerste whiskey gooi.
Geniet die fake-Vrydag Random Gevaaalikhede.
Jy kan nou luister na ons Podcast met die Dagga Couple van laasjaar. Nuwe podcast met hulle kom binnekort.
In die nuwe podcast vra ons ‘n belangrike vraag: “Hoe durf jy sê Afrikaners is zef?”. Luister nou, hier.