Coloured ou sing “Wasn’t Me” beter as Shaggy
Almal onthou sekerlik die fucked-up Shaggy song “Wasn’t Me”. Nou het hierdie coloured ou sy eie twist op die tune gesit en dit in Afrikaans ge-cover. Dit is baie snaaks en verseker die moeite werd om te kyk. Sal ‘n glimlag op jou gevreet sit. Hoe kan die ou sing “… waddefok maak sy dan nou..” sondar dat dit jou laat lag.
Dankie aan Tony wat die een vir my gestuur het.