Taxi Violence en Shadowclub klap Arcade Empire
Twee van Suid-Afrika se voorste rock bands is more aand by Arcade Empire. Taxi Violence is besig met hulle launch toer vir hulle nuwe album Soul Shake. En gelukkig vir ons join Shadowclub vir Taxi...
Twee van Suid-Afrika se voorste rock bands is more aand by Arcade Empire. Taxi Violence is besig met hulle launch toer vir hulle nuwe album Soul Shake. En gelukkig vir ons join Shadowclub vir Taxi...
Die van julle wat Shadowclub al live gesien het sal weet dat hulle live performances altyd epic is. Hulle is ongelooflik tight en die laaste ruk speel hulle so hier en daar ‘n sneak...
Vrydag het ons vir Shadowclub gehad vir ‘n podcast net voor hulle hul show moes speel by Arcade Empire. Daar is bietjie background noise maar anders as dit is dit een van die lekkerste...
“Lucy” was die eerste Shadowclub song wat ek ooit gehoor het en dit is nou nog een van my favourites. Dit is ook die nuwe single vanaf Shadowclub se Guns and Money album. Great...
Hier is my take op wat die top 5 albums van 2011 is. As jy die albums nog nie het nie, koop hulle. As jy die albums klaar het koop een vir iemand vir...
Awe hier gat ons weer! Binnebek Banter episode 2! Hierdie week het ons ‘n interview met fokken kick ass nuwe(rige) SA band: SHADOWCLUB! Ons het hulle gaan kyk by Steak ‘n Ale in Centurion...
Daar is net iets oor three piece bands wat nog altyd vir my cool is. As ek three piece hoor, kom ‘n band soos Nirvana altyd in my kop in. En Shadowclub is een...
As jy nie vir Shadowclub ken nie dan moet jy bykom. Shadowclub is with out a doubt die beste engelse rock band wat Suid-Africa tans het. Die three piece band uit Johannesburg het nou...
As jy nie die naweek lucky genoeg was om Kings of Leon te gaan kyk nie het jy Shadowclub se performance ook gemis. Maar jy kan daar wees in die gees as jy die...