Geheime video en Auto-Random Gevaaalikhede 2

Dinge gaan lekker in die Kaap. Wel, ek hoop so, want ek het hierdie al geskryf op Vrydag 10 Augustus. Gaan loer gerus na my Instagram of Twitter want ek sou tien teen een nou al iets daar gepost het. Miskien daardie foto wat almal post op Lion’s Head, of voor Tafelberg daar in Blouberg? Op my Instagram en Twitter kan jy “cliche Kaapstad-foto Bingo” gaan speel.

Geniet die geheime video en geniet die Random Gevaaalikhede.

Hierdie hier onder is nie ‘n meme nie. Dit is waar jy hout kan kry wat droog is en waarop jy kan braai. Iets waaraan daar deesdae ‘n tekort is in Pretoria.

Koop vir jou ‘n gevaaalik hempie man. Dan ondersteun jy gevaaalik.com en jy kry ‘n befokte hemp!

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *