Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede en die geheime video

Laasweek se geheime video het my so lus gemaak vir Rage Against the Machine dat ek sommer besluit het om die week se geheime video “Maggie’s Farm” te maak. Dit is een van die RATM song wat op my Spotify favourite songs list is, met rede.

https://youtu.be/mmceSj07_fs

Dan is daar natuurlik ook die Random gevaaalikhede vir jou om na uit te sien. Memes, snaakse goed, cool goed, mooi goed, alles op een plek. En onthou jy kan ook memes en goed instuur na my vir gevaaalik.com. Jy kan dit alles sommer maklik doen via Facebook Messenger. Ek het hierdie week ‘n klein huis vol Stoute Boudjies en Vrydag Bederf foto’s ontvang van ‘n klomp van julle savages af. Die memes kom ook hier en daar deur. Dankie vir almal wat foto’s instuur.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede en geheime video.

Ek het ‘n burger ontwerp vir Capital Craft en as jy nou gaan stem (deur te comment/like) op Capital Craft se Facebook page, dan sal jy vanaf 6 Augustus die gevaaalik.com burger op die menu sien. Pro tip: Kry die gevaaalik.com Burger met ‘n Frair’s Habit Red Ale. Die dominee het gebel, hy sê dit is die hemel.

Het jy gelees van die gevaarlikste burger in Pretoria wat ‘n tannie haar kop laat verloor het in Menlopark, Pretoria? Kom, click hier bra, laat jy kan opvang op die mal wêreld en bietjie lag op dieselfde tyd.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *